Dissipline wat werk
Daardie karnallie sonder ore wat 27 keer aangesê moet word om sy klere op te tel kan tog 'n gehoorsame sonstraal van 'n kind word. Al wat...
Tieners en dissipline deel 2
Vestiging van dissipline Die ontwikkeling van dissipline gaan aan die hand van ‘n eenvoudige reël geïllustreer word. ‘n Mens mag nie oor...
Tieners en dissipline
Voordat ons gesels oor tieners en dissipline, dink ek dit is nodig dat ons besin oor dissipline as konsep – en oor die doel daarvan. Die...
Winter Gereg
Stilletjies kruip die winterluggie in. En byna onbewustelik begin ons soek na iets wat sagter en ryker op die tong is: iets wat so van...
KinderbeskermingsWEEK… of eerder ‘n LEEFSTYL?
Dit is Nasionale Kinderbeskermingsweek hierdie jaar van 27 Mei tot 2 Junie 2016. En soos vele ander weke vir bewusmaking kan ons seker...
KONFLIK IN DIE FAMILIE
Binne die huwelik, gesin of familie kan konflik breek of bou in die kweek van kardinale verhoudings. Afbrekende konflikhantering kan soos...
Hersaamgestelde gesinne
Ongeveer 5 uit 6 huwelike in Suid Afrika eindig in die skeihof. Meeste geskeides trou weer. Dit het natuurlik tot gevolg dat daar ‘n...
Druk om te presteer ... vervolg
Vraag 2: Wat is die opbrengs/voordeel van die druk en vir wie? Hier moet weereens met wysheid gekyk word na die situasie. Vrae wat...
Druk om te presteer
“Daar is soveel druk op die kinders om te presteer”, is ‘n versugting wat ‘n mens toenemend by grootmense hoor. Ouers spreek hul kommer...
Hoe kan ek makliker leer?
Jy sal vind dat die meeste “slim” kinders in jou klas die volgende doen: Hulle is voorbereid. Hulle weet watter huiswerk om te doen en...