top of page

MEER OOR ONS

Alle mense woon in ‘n huis. Ons glo dat elke huis ‘n plek behoort te wees waar harte gekoester en beskerm word.

 

By Kweek-Huis wil ons met jou kreatiewe idees deel oor hoe om ‘n mooi, sinvolle en veilige hawe te skep vir almal wat saam met jou onder een dak woon.

 

Die Kweek-Huis span bestaan uit kundiges met ‘n wye ervaringsveld. Ons hoop dat hierdie platform jou en jou huis gaan help om te groei en vars te dink oor die lewe! 

bottom of page