

Hersaamgestelde gesinne
Ongeveer 5 uit 6 huwelike in Suid Afrika eindig in die skeihof. Meeste geskeides trou weer. Dit het natuurlik tot gevolg dat daar ‘n...


Druk om te presteer ... vervolg
Vraag 2: Wat is die opbrengs/voordeel van die druk en vir wie? Hier moet weereens met wysheid gekyk word na die situasie. Vrae wat...


Druk om te presteer
“Daar is soveel druk op die kinders om te presteer”, is ‘n versugting wat ‘n mens toenemend by grootmense hoor. Ouers spreek hul kommer...


Hoe kan ek makliker leer?
Jy sal vind dat die meeste “slim” kinders in jou klas die volgende doen: Hulle is voorbereid. Hulle weet watter huiswerk om te doen en...


Hoe kweek ek 'n vertrouensverhouding met my tiener?
“Om ‘n groentetuin te begin, klink heel eenvoudig” het ek gereken. “Dit behoort nie te veel tyd en aandag te verg nie. Hoe moeilik kan...


Hoe gaan ek dit ooit regkry om anders te eet?
Ons liggame is baie fyn beplan met verskeie sisteme om balans te handhaaf; hetsy jou suurheidsgraad, vogbalans, bloedsuiker of...


Woorde wat breek of bou
Die kweek van kommunikasie in die huwelik Kommunikasie het die potensiaal om die huwelik te maak of te breek. Die mens is die enigste...


Vervolg - Die Huwelik
As ek nog nie in ‘n huwelik is nie, besin ek daaroor. Voor die huwelik moet ek seker maak dat ek kans sien om die liefde in stand te hou....


Die huwelik
Ons sien deesdae al hoe meer hoe sommige van ons samelewing se tradisionele boustene verkrummel. So ook word heelwat van die boustene...


4 Roetemerkers vir die huwelik
Ek is nou ampertjies vier jaar getroud. Vir paartjies wat al dekades getroud is, voel vier jaar seker sommer soos niks. Ons sê gereeld...