Skerms: Maak of breek?
Oorspronklik 1 Nov. 2024 gepubliseer
SKERMS: MAAK OF BREEK? (DEEL 1)
In die aandagafleibare wêreld van skerms waarin ons leef, het dit dalk maak-of-breek-tyd geword?
Watter nut voeg skerms tot jou lewe? Wat steel dit by jou en ander rondom jou?
In hierdie kort reeks van drie video's gesels ons oor die impak van skerms, hoe om ons skerms te bestuur en praktiese wenke om ons kinders te begelei.
Is die tyd nie ryp vir verandering nie?
Om na hierdie video of vorige Leef-Pod episodes te kyk, kliek hier:
コメント