Prys karakter meer as prestasie
In hierdie kort video deel Paul Tripp baie waardevolle insigte oor hoe ons kinders se karakter kan help bou!
Staan op..en BEWEEG!
Kinders het beweging nodig om fisiek, emosioneel, sosiaal en intelektueel te ontwikkel. 'n Kind moet hardloop, spring, rol, vang, skop,...
Hoe lyk jou Vermaak-sif?
Kan jy dink hoe sorgvry die lewe sou wees as ons vooraf kon besluit watter mense, platforms en media ‘n invloed kon uitoefen op ons...
'n Geloofsgewoonte in huise wat so skaars is soos hoendertande!
Ek kom gereeld in aanraking met gesinne wat inspirerende stories leef. In sulke gesinne kan jy sommer sien dat daar moeite gedoen word om...
KANTLYNAANTEKENINGE OOR SPORTVOEDING EN JOU KIND
Julle het al die gesegde by sportlui gehoor dat goeie afrigting nie ‘n donkie in ‘n resiesperd kan verander nie. Dieselfde geld vir goeie...
Hoe kan ouers die waarde van sport ontgin?
Die waarde van sport Gevallestudie Gedurende ‘n interhuis atletiekbyeenkoms sien ek een van my dogtertjie se maats huil verskriklik. Ek...
Rituele is goud werd!
“When tea becomes ritual” skryf Barbery in “The Elegance of the Hedgehog” “it takes its place at the heart of our ability to see...
Kragtige Koulekker Kosblikke
K staan vir Kragtige Koulekker Kosblikke Maandag Muffins (24 muffins) 2 eiers 250ml (150g) bruinsuiker 150ml Canola olie 400ml lae vet...
Kragtige Koulekker Kosblikke
K staan vir Kragtige Koulekker Kosblikke “We make a living by what we get, we make a life by what we give” Winston Churchill Kosblikke –...
Bring die tafel terug!
Toe ek en Danél ‘n paar jaar terug verhuis het, was ons opgewonde om ‘n etenstafel te koop. Ons vorige etenstafel moes in ‘n redelike...