Oefen jy jou dankbaarheidspier? (Anru Liebenberg)
Oorspronklik 14 Januarie 2021 gepubliseer Terwyl ek vanoggend skryf, is dit tyd vir koffie en beskuit. Vanoggend doen ek my ritueel ‘n...
Agter wat hardloop jy aan? (Anru Liebenberg)
Oorspronklik 7 Januarie 2022 gepubliseer Skuins na Kersfees gaan draf ek ‘n ent in ‘n klein dorpie. Vir die eerste keer in ‘n baie, baie...
Watter plek het Jesus aan jou kerstafel? (Anru Liebenberg)
Oorspronklik 17 Desember 2021 gepubliseer Wat is jou herinneringe as kind wanneer jy dink aan Kerstyd? Een besoeker wat feitlik elke jaar...
Hoe groot is die klein goed? (Anru Liebenberg)
Oorspronklik 26 November 2021 gepubliseer Trek jou keel ook soms toe oor die wêreld waarin ons kinders moet grootword? Ek gesels gereeld...
Kyk mooi. En kyk dan nog 'n keer. (Anru Liebenberg)
Oorspronklik 12 November 2021 gepubliseer. Ek sien nou die dag, terwyl ek bestuur, ‘n man wat herwinningsmateriaal met sy waentjie...
Aanhaling: Paul Tripp
Oorspronklik 22 Oktober 2021 gepubliseer
Dink sommer vandag oor betekenis! (Anru Liebenberg)
Oorspronklik 1 Oktober 2021 gepubliseer In ‘n onlangse gesprek met ‘n wyse man het die boek ‘Halftime’van Bob Buford ter sprake gekom....
Hoe lyk jou woorde tussen hiérdie vier mure? (Anru Liebenberg)
Oorspronklik 17 September 2021 gepubliseer Ons almal het al mooi geleer dat sekere woorde of gedagtes nie noodwendig gepas is vir alle...
Wees in die oomblik (JZ de Jager)
Oorspronklik 27 Augustus 2021 gepubliseer Daar is ‘n Engelse spreekwoord wat sê: Stop and smell the roses. Die lewe raak soms so besig...
Die tafel is nie net vir kos bedoel nie (Anru Liebenberg)
Oorspronklik 20 Augustus 2021 gepubliseer Ons is stadig maar seker besig om die einde van die jaar te nader. Kort voor lank gaan ons...