Dink sommer vandag oor betekenis! (Anru Liebenberg)
Oorspronklik 1 Oktober 2021 gepubliseer In ‘n onlangse gesprek met ‘n wyse man het die boek ‘Halftime’van Bob Buford ter sprake gekom....
Hoe lyk jou woorde tussen hiérdie vier mure? (Anru Liebenberg)
Oorspronklik 17 September 2021 gepubliseer Ons almal het al mooi geleer dat sekere woorde of gedagtes nie noodwendig gepas is vir alle...
Wees in die oomblik (JZ de Jager)
Oorspronklik 27 Augustus 2021 gepubliseer Daar is ‘n Engelse spreekwoord wat sê: Stop and smell the roses. Die lewe raak soms so besig...
Die tafel is nie net vir kos bedoel nie (Anru Liebenberg)
Oorspronklik 20 Augustus 2021 gepubliseer Ons is stadig maar seker besig om die einde van die jaar te nader. Kort voor lank gaan ons...
Aanhaling vir die dag: Book of Common Prayer (Shane Claiborne)
Oorspronklik 13 Augustus 2021 gepubliseer.
Video: Wat maak ons as daar bloed in die strate is? (Anru Liebenberg)
Die video is oorspronklik 6 Augustus 2021 gepubliseer. Om die video te kyk, kliek op die skakel:
Gebalanseerde menswees (JZ de Jager)
Oorspronklik 30 Julie 2021 gepubliseer Wanneer laas het jy ‘n pap band gehad? Op ‘n fiets of ‘n kar of ‘n waentjie, dit maak nie eintlik...
Aanhaling vir die dag (Teresa van Avila)
Oorspronklik 2 Julie 2021 gepubliseer
Liewe ouer (Anru Liebenberg)
Oorspronklik 25 Junie 2021 gepubliseer Liewe ouer, Die afgelope jaar of wat het aan jou eise gestel wat jy nooit sou kon voorsien nie....
Wat privaat moet bly, en wat nie
Oorspronklik 28 Mei 2021 gepubliseer Ons almal ken die gevoel wanneer jy sommer net weet die nommer wat jou bel wil nie weet hoe dit met...