Kyk ons mooi genoeg na mekaar? (Anru Liebenberg)
Oorspronklik 10 Junie 2022 gepubliseer Onthou jy in die onlangse verlede toe ons bekommerd was oor die welstand van ons kinders omdat...
Met wie se kalwers is jy besig om te ploeg? (Anru Liebenberg)
Oorspronklik 27 Mei 2022 gepubliseer Een van die lekkerste bederwe van die afgelope paar maande, is dat ons ‘n avokado boom het wat begin...
Klein verandering, groot verskil (Anru Liebenberg)
Oorspronklik 13 Mei 2022 gepubliseer Ek moes nou die oggend my vrou by die skool gaan aflaai. Daar is altyd ten minste een bos sleutels,...
Video: In die land van vergelyking (Anru Liebenberg)
Oorspronklik 1 April 2022 gepubliseer. Om die video te kyk, kliek op die skakel: https://www.facebook.com/100071442137734/videos/39158176...
Wie beheer vir wie? (Anru Liebenberg)
Oorspronklik 18 Maart 2022 gepubliseer Een van ons waardevolste vaardighede om produktief te werk, sinvol te leef en op verhoudings te...
Sien jy jou goeie werk nog raak? (Anru Liebenberg)
Oorspronklik 4 Maart 2022 gepubliseer Ek geniet dit nogal om te hoor wat party leiers oor produktiwiteit sê en skryf, maar ek kan ook...
Luister, luister, wie daar fluister... (Anru Liebenberg)
Oorspronklik 25 Februarie 2022 gepubliseer Soveel mense, soveel menings. In ons virtuele wêreld, lug mense hul mening, of ons nou...
Die een dag waar selflose liefde moet wen! (Anru Liebenberg)
Oorspronklik 11 Februarie 2022 gepubliseer Kan jy onthou hoe Valentynsdag vir jou as kind was? Genadiglik kan ek nie té veel onthou nie;...
Wanneer die nes leeg raak... (Anru Liebenberg)
Oorspronklik 28 Januarie 2021 gepubliseer Die matriekuitslae is uiteindelik bekendgemaak! Ná die vreugdestof gaan lê het, lê daar nou vir...
Oefen jy jou dankbaarheidspier? (Anru Liebenberg)
Oorspronklik 14 Januarie 2021 gepubliseer Terwyl ek vanoggend skryf, is dit tyd vir koffie en beskuit. Vanoggend doen ek my ritueel ‘n...