

Die Goue Oues van Kersfees (Anru Liebenberg)
Oorspronklik 14 Desember 2022 gepubliseer Vir dié van ons wat in die voetspore van Jesus probeer loop, is Kersfees ‘n besondere tyd. Dit...


Ons dierbare diere (Anru Liebenberg)
Oorspronklik 25 Oktober 2022 gepubliseer Daar is twee dinge wat ek gesê het ek nooit sou doen nie: om ‘n worshond en ‘n kat in my huis...


Veerkragtigheid in 'n wêreld van gerief (Anru Liebenberg)
Oorspronklik 11 November 2022 gepubliseer Elke ouer wil die beste vir hulle kinders hê. Daarom beskerm ons hulle, ons rus hulle toe met...


Al wat dit vra is 20 sekondes (JZ de Jager)
Oorspronklik 28 Oktober 2022 gepubliseer In die tyd voordat ons Nelspruit toe getrek het, het vriende van ons vir ons ‘n boek present...


Aanhaling vir die dag (Bob Goff)
Oorspronklik 21 Oktober 2022 gepubliseer


Hoekom wag tot 70? (Anru Liebenberg)
Oorspronklik 14 Oktober 2022 gepubliseer Ek is seker elke ouer se groot vrees is dat hulle kinders siek word wanneer hulle met vakansie...


"Greatness should serve a greater purpose" (Anru Liebenberg)
Oorspronklik 16 September 2022 gepubliseer Het jy al ooit van Jeremy Cowart gehoor? Waarskynlik nie. Ek is seker jy het al van Taylor...


Tyd en energie (Pieter Visser)
Oorspronklik 9 September 2022 gepubliseer My vrou en ek is beide ekstroverte, ons eersgeborene het ‘n dubbel dosis gekry en ons sal maar...


Hou aan probeer! (JZ de Jager)
Oorspronklik 2 September 2022 gepubliseer Ek sien myself baie keer as ‘n student van die lewe. Ek is nie iemand wat altyd daarvan gehou...


Teksgedeelte vir die dag
Oorspronklik 26 Augustus 2022 gepubliseer