

Wat maak ons gelukkig?
Oorspronklik 25 April 2024 gepubliseer Ons gesels oor die World Happiness Report en wat 2 Petrus sê oor geluk. https://youtu.be/Fj02XtWm4aQ

Waar lê jy op die 'World Happiness' lys?
Oorspronklik 19 April 2024 gepubliseer Die ‘World Happiness Report’ vir 2024 is onlangs gepubliseer. Dit is ‘n omvattende stuk navorsing...

Trots, CS Lewis en die verkiesing (Anru Liebenberg)
Oorspronklik 12 April 2024 gepubliseer My gunsteling seisoen het aangebreek… verkiesingseisoen! Dit is eintlik amuserend om te hoor hoe...


Leef-Pod: Marinda en Wihan Venter
Oorspronklik 4 April 2024 gepubliseer Die Venter's het met ons gesels oor reis met intensie. Om na die gesprek te luister, kliek op...

Gepekelde vis en paasbolletjies
Oorspronklik 28 Maart gepubliseer Sonder twyfel die belangrikste naweek in die Christelike kalender, is Paasnaweek. Deur die loop van ‘n...

Wat staan 'n entjie verder van jou af? (Anru Liebenberg)
Oorspronklik 20 Maart gepubliseer Ek het onlangs gaan draf, en die roete wat ek die meeste van my huis af volg, gekies. Wanneer ek...

Wat beleggings my oor die lewe geleer het... (Anru Liebenberg)
As jy ‘n behoefte het aan finansiële advies, is ek beslis nie die persoon om na te luister nie! Tog wil ek graag my ervaring met jou deel...


Leef-Pod: Jannie de Villiers
Jannie is die voormalige uitvoerende hoof van Graan SA en ons het gesels oor boere, geloof, mentorskap en leierskap! Om die gesprek te...
Video: Plek maak saak!
Om na die video te kyk, kliek op die skakel:


Hoekom uitbranding nie jou werklikheid hoef te word nie (Anru Liebenberg)
Oorspronklik 26 Januarie 2024 gepubliseer In die kringe waarin ek gereeld beweeg, is die gesprek rondom uitbranding ‘n redelike algemene...