Kyk uit vir hierdie dodelike virus…!
Daar is ‘n onsigbare virus in die lug… hierdie virus versprei soos ‘n veldbrand en infiltreer genadeloos, sonder voor- of afkeur. Die...
Help jou kind om met integriteit te leef
Ek het nog nooit ‘n ouer teëgekom wat ‘n gemiddelde toekoms, of selfs ‘n verdoemende toekoms, vir hul kinders toewens nie. Kan jy jouself...
Hoe lyk jou Vermaak-sif?
Kan jy dink hoe sorgvry die lewe sou wees as ons vooraf kon besluit watter mense, platforms en media ‘n invloed kon uitoefen op ons...
'n Geloofsgewoonte in huise wat so skaars is soos hoendertande!
Ek kom gereeld in aanraking met gesinne wat inspirerende stories leef. In sulke gesinne kan jy sommer sien dat daar moeite gedoen word om...
Bring die tafel terug!
Toe ek en Danél ‘n paar jaar terug verhuis het, was ons opgewonde om ‘n etenstafel te koop. Ons vorige etenstafel moes in ‘n redelike...
Doodgewoon is doodgeestelik
Kinders het darem maar die vermoë om onwetend die spyker op die kop te slaan! Iemand vertel vir my onlangs van ‘n ma wat soms vir haar...
Effek van skerms - Wenke
Ons het die afgelope paar weke gefokus op skerms en die effek daarvan op ons en ons families. Vandag sluit ons af deur 5 wenke met jou te...
Beskerm jou kinders teen Skerms
Verbeel jou vir ‘n oomblik: wanneer jy môre wakker word, besef jy dat jy verslaap het. Jy probeer nog uitvis wat kon verkeerd gegaan...
4 Roetemerkers vir die huwelik
Ek is nou ampertjies vier jaar getroud. Vir paartjies wat al dekades getroud is, voel vier jaar seker sommer soos niks. Ons sê gereeld...