top of page
Search

Mindfulness gesprek met Dr Jacob van Zyl

  • Writer: NG Kerk Nelspruit
    NG Kerk Nelspruit
  • Jan 4, 2024
  • 1 min read

Wat is 'mindfulness'? Hoe kan hierdie beginsel my help om om te gee vir ander, maar ook wanneer ek oorweldig raak met my eie omstandighede? Hoe help dit my ook om nie lamgelê te word deur al die swaarkry wat ek van hoor nie? Dr. Jacob van Zyl (kliniese sielkundige) gesels met ons hieroor!


Commentaires


Recent Posts
bottom of page