
Jacob - IS
Inleiding
Na langer as vyf jaar van komponeer, toonset, inoefen en studio opnames, is ek dankbaar om bekend te maak dat my cd, IS, nou beskikbaar is.
Dit bestaan uit 15 nuwe Christelike stilword en gedagtevolle komposisies en toonsettings van onder meer tekste uit die Afrikaanse Bybel sowel as die antieke Griekse Bybel.
Dit word verdeel onder:
-
U is;
-
Ek is;
-
Ons is;
asook
-
Julle is.
Dit is om jou geestelik en emosioneel te inspireer.
Die fokus is hier op die boodskap wat jy tydens jou stilte-tyd met God kan ontvang - en dit is wonderlik.
Wil jy my dalk ondersteun met die cd deur jou naam en die woord "cd" na 076 151 6948 te sms ten einde 'n cd met die boekie (hardeband teks) ingesluit teen R149 te bestel. My ontvangsdame sal dan met jou kontak maak.
Om te bestel -
Gebruik jou naam en die woord "cd" as verwysing met jou inbetaling van R149.00 by:
J D van Zyl,
Absa Nelspruit
Takkode 632005,
SPAARREKENING 9176 9991 60
Kom haal die cd self af by Practice@37A Ehmkestraat Nelspruit - of stuur jou naam weer met jou naaste Postnet se naam met 'n bybetaling van R99.00 (dus totaal van R248 vir die cd met posgeld ingesluit)
- Anders skakel 076 151 6948 OF 013-752 2000 vir alternatiewe afleweringsreelings.
